• Sterk Christelike waardes 
  • Buitengewone program: 6h45 tot 17h30
  • Top kwaliteit fasiliteite
  • Dubbel medium program
  • Holistiese benadering tot kinderontwikkeling
  • Stimulerende, suksesvolle curriculum
  • Biblioteek
  • Snip Snap haarsalon eenkeer per maand
  • Interkomstelsel en deurlopende musiek 
  • Gesonde spyskaart deur `n dieetkundige 
  • Goeie sekuriteit: ontvangs, CCTV kameras, wag by hek elke oggend.
  • Buitemuurse aktiwiteite
  • Arbeids-, spraak- en fisioterapeute beskikbaar.
 

Read Our Story here.