Ons formele dagprogram bestaan elke week uit `n programorganiseerder (tema). Alles word tweetalig aangebied. Voor ontbyt  opvoedkundige spel/fantasiespel.

Babas:

07h30 - 08h00  Ontbyt

8h00   Doeke ruil

09h15 - 10h30  Stimutalsie program

10h30 - 11h00  Doeke ruil

11h00 - 13h00  Slaaptyd

13h00 - 15h30  Peuselhappie | Doeke ruil | Stimulasie program

9h00   Doeke ruil

Kleuters:

8h00   Opruim en toiletroetine | Ontbyt |Opvoedkundige spel

8h15   Personeel open met skriflesing oor interkom eerste georganiseerde aktiwiteit:

8h25   Ontbyt |Godsdiens | Register | Weer en nuus

9h00   Bewegingspele of musiek

9h15   Taal, versie, wisk,wet. | Lewensoriëntering | Tegnologie | Kuns en handwerk | Tuinwerk |Meander Chef | Teetuin | opvoedkundige spel

10h00  Verversings (deur ouers verskaf)

10h15  Toiletroetine

10h30  Buitespel | Babas etenstyd

11h30  Opruim | Toiletroetine

11h45  Persepsie Storietyd|Poppekas

12h00  Etenstyd | Medikasies

13h00   Halfdag kleuter gaan huis toe (en juffrouens) | Middagpersoneel aan diens.

12h30 - 14h00  Rustyd 

14h00 – 14h15  Toiletroetine en verversings (deur ouers verskaf)

14h30  Binne- en/of buite-aktiwiteite

16h00  Sap of vrug

Vrydae is Pretdag !!!

See our Daily schedule here



Laai die Jaarprogram hier af.