Where strong bodies grow strong minds. 

 


Meander Kleuterskool is die 2de huis met `n verskil. Ons bied voldag fasiliteite met verskeidenheid aktiwiteite. Ons doel is om die kindertjies aan soveel moontlik aktiwiteite bloot te stel sodat ouers met `n geruste hart weet dat die kinders maksimaal gestimuleer word. 

  

 

 

Laai asb die aansoekvorm hier af. U is welkom om ons te kontak indien daar enige onsekerheid is.

Please download the Enrolment form here. Let us know if there is any  uncertainty.